Three Feathers Chickens

Vars Plaashoenders Direk van die Plaas na Jou Tafel

📞 072 378 5354

AFLEWERING IN BRITS

Three Feathers Chickens voorsien vars plaashoenders van hoë gehalte, direk van ons plaas na jou tafel. Ons hoenders word plaaslik groot gemaak en met trots aan ons gemeenskap gelewer teen beskostigbare pryse

Ons Produkte

R55/kg

R72/kg

R68/kg

R68/kg

R68/kg

R68/kg



Bestel Nou

Bestelling

Heel Hoenders:

Filet Pakkies (4 per pakkie):

Vlerkie Pakkies (6 per pakkie):

Flatties:

Boudjie Pakkies (6 per pakkie):

Dytjie Pakkies (4 per pakkie):